Maxine Audley

Maxine Audley
Geboortenaam Maxine Hecht
Geboorte (1923-04-29)29 April 1923
Sterfte 23 Julie 1992 (op 69)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maxine Audley (29 April 1923 – 23 Julie 1992) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Peeping Tom (1960) en in die televisiereekse Out of This World (1962) en Great Expectations (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy